’n Handvol van Koos se songs Chris Pieterse

When:
October 4, 2019 @ 7:00 pm – 9:00 pm
2019-10-04T19:00:00+02:00
2019-10-04T21:00:00+02:00
Where:
Pierneefteater
Mogg Ave
Villeria, Pretoria
0084
Cost:
R120 per persoon
Contact:
Jopie Koen
012 329 0709

’n Handvol van Koos se songs

Chris Pieterse

Vrydag 4 Oktober  19h00

R120 per persoon

012 329 0709 of info@pierneefteater.co.za

60 minute

Pouse:  Nee

Chris sing ’n handvol van Koos du Plessis se liedjies in ’n intieme vertoning waar die klem val op Koos se wonderlike woorde en tydlose melodieë.

Chris se eerste Koos-konsert was in die somer van 2009 in die Tarentaalteater in Rustenburg en hierdie wysies en woorde het vir altyd ’n lêplek in sy siel kom kry.  Koos se liedjies bly altyd musiek waarna jy weer en weer wil luister.