FAK Liedjies Kom sing saam met Jean-Pierre Verster

When:
September 28, 2019 @ 3:00 pm – 4:00 pm
2019-09-28T15:00:00+02:00
2019-09-28T16:00:00+02:00
Where:
Brooklyn Theatre
c/o 13th Street & Thomas Edison
Cost:
Volwassenes: R80 / Kinders: R50
Contact:
Administrator
0124606033

FAK LIEDJIES! Kom sing saam met Jean-Pierre Verster
Saterdag 28 September 15:00 – 16:00

Wie onthou nog daardie lekker saamsing FAK liedjies om ’n kampvuur?

Is dit vir jou ’n deel van ons Afrikanerwees wat jy mis?

Hou jy van sing?

Wil jy hê jou kinders moet aan al die gunstelinge blootgestel word?

Kom kuier by ons in Brooklyn Theatre vir ’n prettige uurtjie van saamsingpret vir die hele familie!

Volksliedjies van vroeër, soos Die Oukraalliedjie, Bolandse Nooientjie, Suikerbossie, Liewe Maan, Ek soek na my Dina vat hande met luisterliedjies uit die splinternuwe FAK wat ook die mooiste liedjies insluit van Koos Du Plessis, Sonja Herholdt, Laurika Rauch en vele meer. Jy kan jou eie FAK saambring as jy wil. Ons projekteer egter ook die lirieke vir almal om saam te sing.

KAARTJIES: Volwassenes: R80 / Kinders: R50

www.brooklyntheatre.co.za
012-460-6033

FAK KOM SING SAAM 2019

  1. ’n Liedjie vir jou (solo)

2. Dis heerlike lente

3. Die Alibama

4. Die Blinkvosperd

5. Daar kom die wa

6. Al die veld is vrolik

7. Sproetjies

8. Dis julle wat die wind

9. Die Wilgerboom by Potchefstroom

10. So lank as die rietjie in die water lê

11. Sarie Marais

12. Wandellied

13. Kom lente liewe lente

14. Voshaarnooi

15. Aanstap Rooies

16. Daar doer in die Bosveld

17. Die Heidelied

18. Stuur groete aan Mannetjies Roux

19. Lied van die Boland – Lekkersing

20. Langs Coetzenburg vloei ’n waterstroom

21. Ek groet my gryse berge 

23. Die Oukraalliedjie