Die Haas en die Skilpad

When:
September 26, 2019 @ 10:00 am – 11:10 am
2019-09-26T10:00:00+00:00
2019-09-26T11:10:00+00:00
Where:
Pierneefteater
Mogg Ave
Villeria, Pretoria
0084
Cost:
R70 volwassenes / R60 kinders
Contact:
Jopie Koen
0123290709

Die Haas en die Skilpad

weeKIDZ Produksies
Donderdag 26 September 10h00
Vrydag 27 September  10h00

Saterdag 28 September  10h00
R70 volwassenes / R60 kinders
012 329 0709 of info@pierneefteater.co.za

70 minute

Pouse:  Ja

Hierdie resies tussen die astrante Haas en die slim Skilpad het ’n hele paar kinkels en draaie en sorg vir groot pret vir groot en klein.