May 13, 2019

Trees are Life Competition

“TREES ARE LIFE” SCHOOL COMPETITION

September is Arbor Day.

The GauFestival Committee, supported by the Department of Agriculture, Forestry and Fisheries, presents the “Trees are Life” competition and invite Gauteng Schools to participate in the various categories, being:

  1. School’s Champion Tree
  2. Tree Art
  3. Tree Essay
  4. Tree Poetry

Rules:
There are two categories for Art, Essay and Poetry, namely Grade 1 to 7 and Grade 8 to 12 and participating schools may submit more than one entry per category, to the GauFestival Competition.
It is suggested that each school have their own internal competition to determine the winner in each category.
Each entry must be accompanied by a fully completed nomination form.

It is not compulsory to submit entries in all categories.

  1. Tree Art:
    Each participating school may submit more than one entry in each category for the competition. The artwork must be done on A4 (minimum) and any medium may be used (oil, pastel, pencil, etc) and be hand delivered 31 July 2019 to Brooklyn Theater, Greenlyn Village Center, corner Thomas Edison and 13th Streets, Menlopark. Please obtain a signature for the submitted work.
  1. Tree Essay:
    An essay, composition, or story in Afrikaans or English with a maximum of 1500 words, may be submitted. 
  2. Tree Poetry
    A poem in either Afrikaans or English may be submitted, with a maximum length of one A4 page. 
  3. Essays and Poems must be submitted electronically to admin@brooklyntheatre.co.za.
  4. The closing date for all submissions is 31 July 2019. No late entries will be accepted.
  5. The winners will be announced at the Winners Concert at Brooklyn Theatre on 2 October 2019 at 14:30.
  6. Enquiries relating to the champion tree competition may be directed to Izak van der Merwe at both the following email addresses, izakvdm@netactive.co.za and izakvdm@daff.co.za.

https://drive.google.com/file/d/1Cti_BR9E-ux5iEKpNAZkM7ofJkNyoNr8/view?usp=sharing

BOME IS LEWE SKOLEKOMPETISIE 2019

September is boomplantmaand. Die GauFestival reëlingsspan word ondersteun deur die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye om die “Bome is Lewe” Skolekompetisie aan te bied.

Dié kompetisie bestaan uit die volgende kategorieë:

  1. Die kampioenboom van die Skool
  2. Boom-kuns
  3. Boom-prosa
  4. Boom-poësie

Vir die kuns, prosa en poësie is daar twee kategorieë van Graad 1 tot Graad 7 en Graad 8 tot Graad 12.

Reëls

In al die kategorieë kan skole meer as een inskrywing per kategorie vir die GauFestival -kompetiusie inskryf. (die skole versoek om slegs die beste inskrywing vir die GauFestival-kompetisie in te skryf. Skole word daarom aangemoedig om interne kompetisies te hou om die beste werk aan te wys). Alle inskrywings moet vergesel wees van ‘n volledig voltooide inskrywingsvorm. Sluitingsdatum vir inskrywings is 31 Julie 2019. Geen laat inskrywings sal aanvaar word nie.

  1. Die kampioenboom van die Skool. Besonderhede in aangehegde dokument.
  2. Boom-kuns. (Elke skool wat deelneem kan die beste boom-kunswerk per kategorie inskryf vir die kompetisie.) Die kunswerk moet ten minste A4-grootte wees en enige medium kan gebruik word (olieverf, pastel, podlood, ens). Die kunswerk moet teen handtekening by die Brooklynteater, Greenlyn Village Sentrum, Winkel 21, H/v Thomas Edisonstraat & 13de Straat, Menlopark ingedien word.
  3. Boom-prosa. ‘n Opstel, essay of storie in Afrikaans of Engels kan ingeskryf word. ‘n Maksimum van 1 500 woorde mag gebruik word. (Slegs een inskrywing per kategorie per skool mag ingeskryf word).
  4. Boom-poësie. ‘n Gedig in Afrikaans of Engels kan ingeskryf word. Die gedig moet ‘n maksimum van een A4-bladsy beslaan.
  5. Boom-prosa- en Boom-poësie-inskrywings moet elektronies ingedien word by admin@brooklyntheatre.co.za
  6. Die wenners sal by die wennerskonsert op 2 Oktober 2019 om 14:30 by die Brooklynteater aangekondig word.
  7. Navrae ten opsigte van die kampioenboom-kompetisie kan aan Izak van der Merwe by beide e-posadresse gerig word: izakvdm@netactive.co.za en izakvdm@daff.gov.za

https://drive.google.com/file/d/1Cti_BR9E-ux5iEKpNAZkM7ofJkNyoNr8/view?usp=sharing