June 23, 2016

Calendar

Sep
29
Sat
Hansie & Grietjie @ Pierneef Teater
Sep 29 @ 10:00 am – 11:00 am

HANSIE EN GRIETJIE BELOWE HOPE SOET GENOT VIR JONK EN OUD!
Saterdag, 29 September 10:00
Bespreek by 012 329 0709 of info@pierneefteater.co.za

Pretoria, Maart 2018– Hansie en Grietjie is op die planke by die Gaufestival op Saterdag, 29 September vir ‘n vertoning vol genot, lag en natuurlik al die geliefde karakters van die bekende feëverhaal.

“Wat ‘n uitstekende produksie! Die kinders het elke sekonde geniet, en die grootmense, glo dit of nie, nog meer!” – Karina Nel. Hoof van Altewys Kleuterskool. 

Stel die kinders weer bloot aan die klassieke storie van Hansie & Grietjie met ‘n TWIST! Kyk weer na hierdie storie van ‘n boetie en sussie wat saamstaan teen die nare snoepietannie.

Die produksie het ook groot sukses behaal in ‘n 2017 toer na kleuterskole in Gauteng.

“Ons produksies poog altyd eerstens om die kinders aktief betrokke te kry, te laat lag en hul verbeeldings te gebruik. Natuurlik verskuil daar ook baie belangrike morele lesse in elkeen van die verhale wat ons na die verhoog bring.” – Sanette Olivier. Uitvoerende Hoof van Jo Christal Akademie (Pty) Ltd.

# # #

PIERNEEFTEATER

Hansie en Grietjie
Jo Christal Produksies
Die kaartjiepryse is R65 vir volwassenes en R55 vir kinders.
Bespreek by 012 329 0709 of info@pierneefteater.co.za

Tot die Dood Ons Skei (Jo Christal Produksies) @ Pierneef Teater
Sep 29 @ 7:00 pm – 9:00 pm

Tot die Dood Ons Skei – 29 September 19:00 (Jo Christal Produksies)

As die sirkel van die psige ‘n kraak in het, vloei die bloed daaruit. Dit is die agtergrond van die tweeling se speelplek wat hulle met uitbundigheid gebruik om hulle dors na wraak te voed. Maar ‘n wiel is in die vatsoen van ‘n sirkel, en die wiel mag dalk net draai…

‘n Psigo-Drama met Sanette Olivier, Tiaan Lubbe en Lian Sachse.

Teks en Regie: Sanette Olivier.
(Ouderdomsbeperking: 16VL)

R100 Volw. /R80 Stud.  Geen onder 16s.

Besprekings by die Pierneefteater: 012-329-0709 / info@pierneefteater.co.za
Die pers word ook vriendelik uitgenooi om die vertonings by te woon.

# # #

Vir meer inligting, of vir onderhoude, kontak vir 083 7811 445 of projekte@jochristal.co.za.

Oct
1
Mon
Mosadi Kakapa @ Theatre on Pointe
Oct 1 @ 8:00 pm – Oct 3 @ 8:00 pm

Mosadi Kakapa
Thapelo Sistaboss Pule
Mon. 1 Oct 20:00
Wed. 3 Oct 20:00
Ticketsales through www.ticketspace.co.za
Book now here

“Raise your feast woman and lead the way”

Mosadi Kakapa is a musical poetry project inspired by poems written by Thapelo Sistaboss Pule. Miss Pule wants to publish a book called Mosadi Kakapa, which is a collection of her poems, so the musical poetry came as a marketing strategy. The plan is to have a duo, which is a book and a recorded album, if you don’t want to read you can listen to the music. The musical poetry project fusses poetry with afro jazz music. Unexpected the project is being received very well and is now exposing Sistaboss to bookings to events. Currently Sistaboss performs live with a band and the future plan is to get in studio and record a full album with ten tracks. Mosadi Kakapa talks about challenges women goes through in life and how they fight to stay strong and positive against all odds. It also talks about how we as women sometimes pull each other down than to help each other through our struggles. Other tracks touch the issues of domestic violence, rape and culture. It’s an edutainment package that leaves the audience entertained and eye opened at the same time.

Theatre on Pointe:

a 153 seater, air conditioned venue in Hatfield Plaza with on-site technical support and equipped with sound, lighting and AV equipment. The theatre, which is part of the Dance De’Art Dance Centre, boasts a large foyer area with gourmet kiosk and has ample parking. The complex also has 6 rehearsal spaces (dance studios) of various sizes and a costume wardrobe.

Theatre on Pointe
1122 Burnett Street
Hatfield Plaza Pretoria
South Africa

Oct
3
Wed
MAGONJATJIE @ Pierneef Teater
Oct 3 @ 10:00 am – 11:30 am

MAGONJATJIE

Wo 3 Okt  2018
10h00
012 329 0709 of info@pierneefteater.co.za

R70 volwassenes / R60 kinders

Magonjatjie kom sing liedjies oor die bos, oor maatjies en oor dinosourusse! Magonjatjie weet baie van dinosourusse – van die lang nek Apatosourus tot die stekelrige Stegosourus! Hy bring ook ‘n storie saam oor maatjies maak. Kom kyk self en kom leer sommer meer oor die pre-historiese gediertes waarvan daar nou nog net bene en stories oor is.

In die eerste helfte van die vertoning gesels Magonjatjie oor die dinosourusse en hoe hulle geleef het: die grotes en die vettes, díe met dorings en díe met tande; en hy leer vir die maatjies ‘n paar indrukwekkende name. Hy gebruik ’n “skyfievertoning” om die gediertes op ’n kreatiewe en amusante wyse aan die kinders voor te stel.

Tydens die tweede helfte gee Magonjatjie die verhoog oor aan twee dinosourusse wat die storie uitbeeld van hoe dit gekom het dat hulle beste maatjies geword het. Swaaiswaai en Doefvoet wou mekaar aanvanklik net seermaak…of ten minste opvreet, maar toe beland hulle saam in ’n moeilike situasie en van daardie dag af doen hulle alles saam.

Magonjatjie leer vir die gehoor ’n klomp liedjies wat hy self geskryf het, onder andere “Vliegiemakietie”, “Doefvoet” en “Ek soek ’n dinosourus”.

Mosadi Kakapa @ Theatre on Pointe
Oct 3 @ 8:00 pm – Oct 5 @ 8:00 pm

Mosadi Kakapa
Thapelo Sistaboss Pule
Mon. 1 Oct 20:00
Wed. 3 Oct 20:00
Ticketsales through www.ticketspace.co.za
Book now here

“Raise your feast woman and lead the way”

Mosadi Kakapa is a musical poetry project inspired by poems written by Thapelo Sistaboss Pule. Miss Pule wants to publish a book called Mosadi Kakapa, which is a collection of her poems, so the musical poetry came as a marketing strategy. The plan is to have a duo, which is a book and a recorded album, if you don’t want to read you can listen to the music. The musical poetry project fusses poetry with afro jazz music. Unexpected the project is being received very well and is now exposing Sistaboss to bookings to events. Currently Sistaboss performs live with a band and the future plan is to get in studio and record a full album with ten tracks. Mosadi Kakapa talks about challenges women goes through in life and how they fight to stay strong and positive against all odds. It also talks about how we as women sometimes pull each other down than to help each other through our struggles. Other tracks touch the issues of domestic violence, rape and culture. It’s an edutainment package that leaves the audience entertained and eye opened at the same time.

Theatre on Pointe:

a 153 seater, air conditioned venue in Hatfield Plaza with on-site technical support and equipped with sound, lighting and AV equipment. The theatre, which is part of the Dance De’Art Dance Centre, boasts a large foyer area with gourmet kiosk and has ample parking. The complex also has 6 rehearsal spaces (dance studios) of various sizes and a costume wardrobe.

Theatre on Pointe
1122 Burnett Street
Hatfield Plaza Pretoria
South Africa

Oct
4
Thu
Veldmuis en Stadsmuis  (WeeKIDZ Produksies) @ Pierneef Teater
Oct 4 @ 10:00 am – 11:00 am

Veldmuis en Stadsmuis  (WeeKIDZ Produksies)
Pierneefteater
Donderdag 4 Oktober 2018

Hoe sê hulle nou weer…Oos wes, tuis bes? Ja! Dis wat hulle sê. En hulle is heeltemal reg. Ons muis-nefies Jaco en Albertus gaan dit ook binnekort uitvind en ook sommer ‘n les of twee oor waardering, nederigheid en verdraagsaamheid leer.

Kom kuier saam met Jaco Muishuizen, en sy nefie Albertus von Muisenhof en kyk hoe besef die tweetjies dat die gras nie altyd groener is aan die ander kant van die draad nie.  Hulle kom ook agter dat dit baie baie belangrik is om dankbaar te wees vir wat jy het.

Moet nie hierdie gesinsvermaak misloop nie!

(012)329-0709 of info@pierneefteater.co.za
R65 volwassenes / R55 kinders